Op 24 Maart 1979 in die Laager van die Markteaterkompleks in Johannesburg het nuwe Afrikaanse musiek sy eerste treetjie gegee. Daar was 80 teatergangers by ‘n aand wat Musiek en Liriek genoem is na ...
Hoof uitvoerende beampte van platemaatskappy Vonk, Kobie Koen, meen die Afrikaanse musiekbedryf lyk heel gesond. “Dit is nie dat die bedryf ongesond is wat dit moeiliker maak vir kunstenaars nie, maar ...
RICUS Nel se talent en passie vir musiek het oor die afgelope paar jaar van hom ‘n huishoudelike naam in Suid-Afrikaanse musiek gemaak. Vingers wat ewe flink met ‘n pen as met ‘n hele rits musikale ...
Soos Kuba is Rusland ’n ballet-land. Die twee wêreldberoemde balletgeselskappe Bolsjoi en Kirof (nou die St. Petersburg-Ballet) is allermins ál groot geselskappe. Net in Moskou is daar die Bolsjoi, ...
Stellenbosch, Wes-Kaap - Die Suid-Afrikaanse jazz-ikoon, Jonathan Butler, sê die eredoktorsgraad waarmee hy vereer is, is een van die grootste oomblikke van sy lewe. Die Universiteit Stellenbosch het ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results