Kinders wil sing, hulle wil dans en beweeg, en as daar boonop ‘n boodskap in hierdie liedjies is waaruit hulle iets kan leer – des te beter Onthou jy nog daardie lekker saamsing liedjies van Elizabeth ...
Die gelukkige wenners was Vivienne Koch van Parys Christelike Skool, Annari Burger en Drieka Loock. Drieka Loock het ‘n niggie, Carina wat na die Carina in Francois en Elizabeth Fourie se trefferlied, ...