MBOMBELA – As jy op ‘n Donderdag-oggend die klanke van “Ek soek na my Dina” by SAVF Herfsakker hoor, kan jy maar weet die Nelspruit Care Buddies kuier by die inwoners van die Alzheimer-saal. Daar is ...